Elders gesien: "This is serious. Things change rapidly."
2024-01-30"Net voor 14:00 kom die burgemeester se wit Fortuner met blou ligte en CEM 1-registrasieplaat verby my gejaag toe ek Kleinmond toe ry. Dan jaag ’n Hilux verby met ’n brandtol agterop. En nog een. 'Woei! Woei! Woei!' jaag die Hiluxe."
Elders gesien: Moet namens die leser besluit word wat is goeie leesstof?
2023-03-08"Moet ons terugkeer na die ou SAUK, toe gesê is die volk moet na Danie Botha se 'Wenners!' luister en nie Kerkorrel nie? Ons luister by die boekwinkel se till."

