Marné Pienaar

Marné Pienaar is hoof van die Universiteit van Johannesburg se Kantoor vir Meertalige Taaldienste. Sy was voorheen professor in taalkunde en verbonde aan die Departement Linguistiek van dieselfde universiteit. Sy het haar loopbaan begin by die Soweto-kampus van die destydse Vista-universiteit waarna sy ook onderskeidelik werksaam was by die Departement Afrikaans en Nederlands van die Universiteit van Natal en die Universiteit van Johannesburg.

Elders gesien: Kepsie af vir die tolke in hierdie saak

Marné Pienaar Menings 2025-04-02

"Probeer dit in die druk van die oomblik. Kepsie af vir die tolke in hierdie saak en vir die simpatieke regter wat iets van die taalsirkus blyk te verstaan."

Afrikaans klein maar bedrywig binne UJ se meertaligheidsvisie

Melt Myburgh, Marné Pienaar Onderhoude 2021-05-20

Melt Myburgh gesels met Marné Pienaar oor die Universiteit van Johannesburg se Kantoor vir Meertalige Taaldienste en die stand van Afrikaans by die universiteit.

Top