"Memories" deur Mark Pretorius
2013-01-02 Aan die anderkant van die dorpin die noorde van die pragvallei
is daar 'n woning waar die mooiste meisie bly
"Woorde van 'n Hart" deur Mark Pretorius
2013-01-02 Ken jy die waarde van die woorde van 'n hart?Waarheid en drome gaan gepaard
Het jy al gehoor waar kom die liefde vandaan?
Helder morester, 'n engel wat hier bestaan
