Marius Botha

Marius Botha is reeds sedert 2003 gevestig in Queenstown in die Oos-Kaap, maar is oorspronklik afkomstig van Krugersdorp, Gauteng. Sy passie vir Afrikaans het daartoe gelei dat hy in 2012, na jare as eers Menslike Hulpbronbestuurder en later Landbou-ontwikkeling fasiliteerder, die wonderwêreld van die onderwys betreë het. Sedert 2014 is hy werksaam by Hoërskool Hangklip in Queenstown as onderwyser in ondermeer Afrikaans, RTT en Kuns. Afrikaans en veral skryf in Afrikaans is en was nog altyd vir hom 'n lewensaar en 'n passie.

Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Marius Botha Poësie 2023-02-16

"(al om die beurt:
die een altyd skugter,
die ander een nugter)
leer ons mekaar van
ngomso se drome en die spoke van gister"

Helaas, retories

Marius Botha Poësie 2023-02-09

"hoekom was jy nie dít vir my
wat jy vir my was toe jy nie
mýne was nie?"

Top