Maritza du Preez

In die bos skuil daar skrywers geheime, waarvan sommige dromers van neem en ander van los. Oorlaai die ruiter agter jou denke, jou met oorlopende geskenke. Máár...dit is in die stroompies waar jy jou tong kan was van angstigheid, pyn en las. Ssuujt, saggies nou.. want in die bos se dak skuil liedjieboer, wat alles sal sing wat jy hom voer. O, draaksteek jou eie ellendige skoene! Jy het die pad alweer vergeet. Want, in die bos skuil daar skryfwers geheime, waarvan nèt dromers weet. -Maritza du Preez-

Screensave

Maritza du Preez 2014-02-25

"Ek wil jou screensave.
Die beeld van jou in
my archive hou."
 

Wisselstroom

Maritza du Preez 2014-02-12 "Gaan skryf dit op,
delete dit weer ...
'n Roekelose
sfeer van lettertjies"

Afrikaanse Skryfgids-kompetisie: ‘n Gids om oorlewing

Maritza du Preez 2012-09-06 "Meteens spoel alles met ’n helder skokgolf oor haar. Sy het alleen in die hut wakker geword en na buite gegaan om te gaan kyk of sy Dawid sien."
Top