Mariska Ford

Gekkedag 2025: Dit is wat gebeur wanneer jy jou lyf jam hou ...

Mariska Ford Menings 2025-04-14

"Dit is ’n kuns om hierdie gekkespul wat ons die lewe noem, te bestuur en soos ek terugdink aan die dag van die Uno Jam, kry ek perspektief."

Die soektog na stilte

Mariska Ford 2015-04-13 Dit was die aanhoudende hoofpyne, tamheid en vatbaarheid vir irritasie wat my laat wonder het of die konstante teenwoordigheid van geraasbesoedeling my nie dalk sieklik affekteer nie. My hele wese het gesmag na stilte. (Ek het myself gesien in 'n bladsy uit Koester jou baba; styf toegedraai met 'n sagte kombersie in 'n stil donker […]
Top