"Dagdroom" deur Mariet van Rensburg
2012-12-18 ? Huisie by die see is al wat ek begeerDie branders slaan hier teen die rotse, weer en weer
Die wind speel om die hoeke van die kafee
Die son bak op sambrele en op kleuters neer
"Laaste Hoop" deur Mariet van Rensburg
2012-12-14 In hierdie land tussen gras en sandis ons voete stewig in die grond geplant
Die ekonomie en politiek
maak my radeloos vol kommer
