Luisterindruk: Gevlerktes deur Lizanne Barnard
2019-06-27"Gevlerktes is iets uitsonderlik in Afrikaans. Dit klink so oud soos 'die berggans het ’n veer laat val' van Boerneef en so nuut soos HemelBesem se rap song 'Moenie worry nie'."
David Whyte: Hoe bring jy diepte na jou gesprek?
2017-12-06"Begin deur met jou volle aandag na die grond te kyk. Begin met die gesprek sonder om al die antwoorde te hê. Ons dink ons kan die pad sien, tot aan die einde. Maar die pad verskyn en verdwyn, verskyn en verdwyn."
Katgedigte en ’n glasie sjerrie om die winterkoue te verdryf
2017-08-22Marié Jacobs bespreek drie katgedigte wat al op haar skoot kom lê het: “Hemel” deur Lina Spies, “in memoriam: Strooi” deur Marlise Joubert en “Levinia kat” deur Danie Marais.
"Artisjokhart" deur Karen de Wet: ’n bespreking
2017-07-13"Ek het 'Artisjokhart' vir die eerste keer raakgelees in nuwe stemme 3 (Tafelberg, 2005). Die skoonheid van hierdie gedig het my dadelik oorrompel."

