Foto's: Bloemfontein-bekendstelling van Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey
2019-02-28Charl-Pierre Naudé se Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey is onlangs in Bloemfontein bekendgestel. Margarethie Bredenkamp deel haar foto's.
Foto's: Sophia Kapp stel Kantelpunt by NALN bekend
2018-11-28Sophia Kapp het onlangs haar jongste boek, Kantelpunt, by NALN in Bloemfontein bekendgestel. Margarethie Bredenkamp het foto's geneem.
Foto's: Jaco Jacobs by NALN
2014-07-16 Jaco Jacobs het onlangs ’n praatjie oor tydskrifverhale en -rubrieke by NALN aangebied. Margarethie Bredenkamp was daar met haar kamera.Foto's: Leon van Nierop se nuwe boek Insomnia word bekendgestel
2012-06-14Insomnia se nuwe boek, Insomnia (Lapa) is onlangs by Graffiti-boeke in Lynnwood, Pretoria bekend gestel. Margarethie Bredenkamp het die geleentheid bygewoon en ’n paar foto’s geneem.
