Marelize Swanepoel

Marelize Swanepoel

Marelize Swanepoel matrikuleer aan Hoërskool Elsburg, waarna sy haar BA­ Taalpraktisyn (2006) en BA­ (Hons) Afrikaans (2017) aan die Universiteit van Johannesburg voltooi. Sy tree gereeld as spreker by die ATKV se Skitter­in­Afrikaans­werkswinkels op en ontvang in 2017 ’n ere­Kokerpenning by Afrikaans.com.

Graad 11 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books

Marelize Swanepoel Notas, toetse en vraestelle 2020-08-27

Hier is ’n lekker taaloefening en memo vir graad 11 Afrikaans EAT-leerders uit Best Books en Marelize Swanepoel se Eksamenhulp-boek.

Graad 10 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books

Marelize Swanepoel Notas, toetse en vraestelle 2020-08-20

Hier is ’n lekker taaloefening en memo vir graad 10 Afrikaans EAT-leerders uit Best Books en Marelize Swanepoel se Eksamenhulp-boek.

Top