Lucinda Hoffman


"'n Duisend en een sterre" deur Lucinda Hoffman

Lucinda Hoffman 2013-01-07 Ek sing van liefde, ek sing van lig
Ek weet die more bring jou terug
My oë gerig op die horison
Die dag wanneer jy terug sal kom

"Grondpad" deur Lucinda Hoffman

Lucinda Hoffman 2012-12-21 Op die paaie na die voetpad na die middel van jou hart
Het ek en jy en jy en ek verdwaal in pyn en smart
Die Suiderkruis uit sig verloor, verdwaas gee ek maar boedel oor
Op die verlate grondpad in die middel van my kaart

"? Glasie vol alleen" deur Lucinda Hoffman

Lucinda Hoffman 2012-12-18 Ek skryf vir jou ? liedjie, al is jy nie meer hier
Die woorde brand ? bietjie in hierdie koue uur
Want woorde wurg my saggies, tussen trane wat verblind
Maar tussen die akkoorde sal jy my hartklop vind
Top