Louise-Mari Muller

Louise-Mari Muller is tans ’n doktorale kandidaat in die Departement Antieke Studie, Universiteit Stellenbosch. Haar navorsing is hoofsaaklik toegespits op die rol van vroue in die gedigte van Homeros, Vergilius en Elisabeth Eybers. Sy het haar BA in Antieke Tale, BA Honneurs Antieke Tale en MA Antieke Tale met Latyn aan Noordwes-Universiteit verwerf. Sy is self ’n digter en is dankbaar dat sy die geleentheid kan geniet om liefdes- en oorlogspoësie vir ’n lewe te lees.

Preaching to the choir: The role of Latin in South African choral music, in conversation with Franco Prinsloo

Louise-Mari Muller Academic research 2025-06-03

"This article addresses a patent gap in the literature regarding the lasting impact of Latin on South African choir music, underscoring the need for proper Latin instruction and better guidelines for South African choirs and their conductors."

Die bekoorlikheid van Latyn in Suid-Afrika. In gesprek met Franco Prinsloo oor die rol van Latyn in koormusiek

Louise-Mari Muller LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2025-06-03

"Die primêre bevindings van die artikel is dat die rede waarom Latyn steeds ’n aktiewe rol in koormusiek speel, sowel in Suid-Afrika as internasionaal, te doen het met die voortdurende toeganklikheid van die Latynse vokaalsisteme en die suiwer tonale produksie wat hierdie vokaalklanke bied."

Huis, woning, tuiste: Storiemure

Louise-Mari Muller Skryfkompetisies 2017-03-15

Lees Louise-Mari Muller se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.

Top