Afrikaanse rock ’n roll: Brixton Moord en Roof en Raaskopleef raas steeds
2022-09-02“Johannesburg is punk, metal en industrial, in daardie volgorde. Pretoria is meer folk en country. Kaapstad en die stad se flipside is elektroniese dansmusiek, hip-hop en jazz. Stellenbosch is blues, omdat dit ons ekwivalent van die Amerikaanse Suide se slawegeskiedenis is. Durban is Kaliforniese surfer rock, alhoewel daar min Afrikaans is.”
Wie’s jou Willem …
2020-08-14"Gedurende die lockdown het die Afrikaanse country-punk band Orwellington ’n nuwe song, “Willem Willim”, opgeneem. Dit handel oor verskeie Willems wat al oor die band se pad gekom het en besin ook oor die gebruik van sosiale media."

