Loraine van der Westhuizen

Loraine van der Westhuizen het in 2017 ’n MA-verhandeling oor armoede in geselekteerde jeugromans aan die Universiteit van Pretoria voltooi. Sy poog om by te dra tot die beperkte studies oor Afrikaanse jeugliteratuur. Sy is ’n voltydse dosent, aspirantskrywer en aspirant-Comrades-hardloper wat in haar vrye tyd stap, lees en soveel tyd as moontlik met haar twee honde spandeer.

Monsterhare deur Jaco Jacobs: ’n lesersindruk

Loraine van der Westhuizen Lesersindrukke 2025-06-09

"Hierdie boek is ook ’n goeie slaaptydstorie, omdat mens dit voorwaar ’n honderd keer kan lees."

Flaffie en Stink sokkies deur Jaco Jacobs: ’n gesamentlike resensie

Loraine van der Westhuizen Kinderboeke 2024-09-12

"Om te lees vir plesier en terselfdertyd jou arsenaal aan te vul om sekere struikelblokke en kwessies aan te pak, is ’n bonus – veral vir ontwikkelende lesers, maar eintlik vir almal in die gemeenskap. Die wêreld sal beslis ’n beter plek wees as álmal (meer) kinder- en jeugliteratuur lees."

Die meisie met vlerke deur Jaco Jacobs: ’n lesersindruk

Loraine van der Westhuizen Lesersindrukke 2023-09-26

"Die verhaal sorg vir die herevaluering van stereotipes en opvattings oor die "normale" of "aanvaarbare" tipe mens in die samelewing. Lesers word uitgedaag deur verrassende karakters, ’n opwindende handeling en afloop van gebeure wat vereis dat die leser ook, soos Wilson, met nuwe oë na die wêreld kyk."

Top