Andries Buys (Skrywersnaam: Lodewyk G du Plessis)

Lodewyk G du Plessis is oudregter Andries Buys (1938–) se skuilnaam. Sy debuut Die dao van Daan van der Walt is met die UJ-debuutprys, die Eugène Maraisprys, die WA Hofmeyrprys, die AKTV-Prosaprys, asook die kykNET-Rapportprys vir fiksie bekroon.

Lodewyk G du Plessis is the pseudonym of former Judge Andries Buys. His debut novel, Die dao van Daan van der Walt, was published in 2018, when he was 80. It won six major Afrikaans literary awards and has now been translated into English by Michiel Heyns.

Podcast: Lodewyk G du Plessis and Tan Twan Eng discuss The dao of Daniel

Andries Buys (Skrywersnaam: Lodewyk G du Plessis), Tan Twan Eng Books and writers 2022-12-15

The dao of Daniel by Lodewyk G du Plessis, translated by Michiel Heyns, was launched on Thursday, 8 December at Exclusive Books at the V&A Waterfront in Cape Town. The author was in conversation with Tan Twan Eng.

UJ-pryse 2019: Repliek deur Andries Buys

Andries Buys (Skrywersnaam: Lodewyk G du Plessis) Boeke en skrywers 2019-05-17

"Daan se verhaal is jare gelede gebore in my tandarts se wagkamer waar ek ’n ou oom se brief aan ’n tydskrif se troostante gelees het." Lees Andries Buys (Skrywersnaam: Lodewyk G du Plessis) se repliek by die ontvangs van die 2019 UJ-debuutprys vir Die dao van Daan van der Walt.

 

Die dao van Daan van der Walt – en die dao van Lodewyk G du Plessis

Naomi Meyer, Andries Buys (Skrywersnaam: Lodewyk G du Plessis) Skrywersonderhoude 2018-05-23

"Die karakter (teken) in Chinees vir dao wat 'weg' of 'pad' beteken, verskil van die karakter vir dao (op ’n ander toonhoogte uitgespreek) wat 'mes' beteken."

Top