"Nie alleen nie, net op my eie" deur Lizelle du Preez
2012-12-21 Ek is nie alleen nie, net op my eieMense is mal en jy gaan nog hard val
Staan op, kyk op, want die lewe gaan aan
Jy dink jy is alleen, maar dit is als net ? leuen
"'n Hartseer Rede" deur Lizelle du Preez
2012-12-21 Die rede vir my verlede is die hartseer van vandagHou vas my hand, maak my lag
Wees by my net vir hierdie een dag