Lizelle Bruwer


"Eie sprokie" deur Lizelle Bruwer

Lizelle Bruwer 2012-11-02 Hier sit ek nou by my tafel
en ek weet ek moet leer
Maar ek kan nie ophou aan jou dink nie
Hoekom maak dit so seer?

"Everything to me" by Lizelle Bruwer

Lizelle Bruwer 2012-11-02 I really like the way you smile
The way your eyes light up for miles
You turn my world upside down
Baby, you take away my frown

"Gedagtes" deur Lizelle Bruwer

Lizelle Bruwer 2012-11-02 Hier sit ek in my eie opgemaakte ruimte met gedagtes
wat rondmaal in my kop soos verdagtes
wat voor ? uitkenningsparade te staan kom

"Eie sprokie" deur Lizelle Bruwer

Lizelle Bruwer 2011-09-26 Eie sprokie Hier sit ek nou by my tafel En ek weet ek moet leer Maar ek kan nie ophou aan jou dink nie Hoekom maak dit so seer?

"Gedagte" deur Lizelle Bruwer

Lizelle Bruwer 2011-09-26 Gedagte hier sit ek in my eie opgemaakte ruimte met gedagtes wat rondmaal in my kop soos verdagtes wat voor ? uitkenningsparade te staan kom en voor die slagoffer saamdrom hulle hou aan om om en om te beweeg sonder dat ek hulle kan opweeg ...
Top