Om vry ingeperk te wees
2020-07-24"Ons, op ’n kleinhoewe, is vryer ingeperk as stedelinge. Ons huisarres is ruim. Oupa met sy taai oumanspiere ploeg die saailande en maak voorbrand in die winter; die honde hardloop nog steeds, soveel en waar hulle wil. Die hase, kiewiete en katte ontgeld dit net so gewoon soos altyd, en het geen idee wat die arme dorpshonde deurmaak nie."
Huis, woning, tuiste: Huis X-21
2017-02-13Lees Lianda van der Merwe se inskrywing vir LitNet se gedigkompetisie: Huis, woning, tuiste.