Leopold van Zyl


"Simson en Delilah" deur Leopold van Zyl

Leopold van Zyl 2012-11-13 My vingers speel met ? rooiwynvlek
terwyl jou lippe trou met die kuiltjie in my nek
Soos Simson vir Delilah s? ek "Baby
jy kan my hare knip, maar bly dan net by my"

"Verlore Seun" deur Leopold van Zyl

Leopold van Zyl 2012-11-13 Vlak, sonder bêreplek
het ek myself gekry
en ek was kaal
Top