Laurinda Hofmeyr

Laurinda Hofmeyr het haarself as Suid-Afrikaanse musikant en liedjieskrywer gevestig wat daarin spesialiseer om Afrikaanse gedigte te toonset.

Laurinda Hofmeyr gesels oor Mixtape van die liefde by die Suidoosterfees

Izak de Vries, Laurinda Hofmeyr Suidoosterfees 2023-04-24

"Die gedigte wat gesing word, is dié wat lekker klink as ons twee dit begelei. Daar is wel vyf verskillende sangstemme wat oorgenoeg variasie verskaf."

Die kuns van toonsetting: ’n resensie-onderhoud met Laurinda Hofmeyr

Christiaan J de Swardt, Laurinda Hofmeyr Musiek 2018-03-28

"Ek wil graag meer en meer vry word van vrees en meer en meer ‘verdwyn’ in die groter storie."

Top