Kristy-Ann Kotzé

My naam is Kristy-Ann Nolene Kotzé. Ek is ’n 23-jarige onderwyseres. Ek het in 2021 aan die NWU se Potchefstroomkampus gegradueer. Ek woon en werk tans in Douglas in die warm Noord-Kaap. My voorliefdes sluit lees, kinders en natuurlik poësie in.

Weer probeer

Kristy-Ann Kotzé Poësie 2022-02-24

"Soms gaan ek wen, 
soms gaan ek verloor; 
ek sal egter weer opstaan 
en die wedloop van die lewe met ywer baan."

Deur die lens van ’n ander bril

Kristy-Ann Kotzé Poësie 2020-10-06

"Deur die lens van ’n ander bril, 
lyk ek sterk en mooi – 
vreesloos vir die uitdagings wat die wêreld na my kant toe gooi" 

Top