Jolyn Phillips

Jolyn Phillips, 27, is gebore en getoë in Blompark, Gansbaai. Haar debuutkortverhaalbundel, Tjieng Tjang Tjerries and other stories, verskyn in 2016. Sy is tans besig met haar doktorale tesis aan die Universiteit van Weskaapland (UWK). Sy beskryf haarself as ’n woordswerwer maar werk ook deeltyds as ’n dosent en sangeres.

UJ-pryse 2018: Repliek by die ontvangs van die debuutprys vir radbraak

Jolyn Phillips Boeke en skrywers 2018-05-30

"Radbraak leer my weer taal is niemand se hou of houer nie. Jy praat dit, maar dit behoort nie net aan jou nie. Die taal praat aan – met of sonder jou."

Top