Johrné van Huyssteen

Amateuragtige talente verskans in sang, televisieaanbieding, ’n blikbesigheid en Teologiese stuiptrekkings op Meestervlak.


Opgedateer/Updated: 2010-03-19
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

’n Brief aan Sonia met ’n "i"

Johrné van Huyssteen In memoriam 2021-06-02

"My laaste gedagte en wens aan/vir jou is ’n langtafel in Brandfort. Wyn van die Kaap en kos van die wêreld. Mense wat lag en gesels en vloek en seën en dans en eet."

Bieg @ LitNet op OFM

Johrné van Huyssteen, Naomi Meyer Onderhoude 2013-01-29

Hoekom bieg mense? Johrné van Huyssteen het Naomi Meyer dié vraag op die radio gevra.

Ek verskil, Deon Opperman

Johrné van Huyssteen, LitNet 2008-04-11 Wat maak julle met die wins van so ʼn show, Deon? Koop jy nog ʼn huis of gaan gee jy dit vir die armwittes in Walmer? Hoe lank gaan mense nog uit die “Afrikaner”-sentiment geld tap vir eie gewin? Al hoekom ek dit vra is dat ek ...
Top