Herinnering aan Naas Steenkamp
2019-01-07"Ek eer sy nalatenskap, sy toewyding en werkvermoë, boweal sy sensitiwiteit vir die omgewing en sy keurige en presiese omgang met taal."
UJ-pryse 2017: Bedankingswoord deur John Miles
2017-07-06"Die warboel van ’n lewe moet getem word tot verhaal, maar iets van die oorspronklike chaos sal bly kleef."
“Werkstaking by die kleigat”: John Miles lewer kommentaar
2017-03-28"Die titel van Van den Heever se skets maak die leser reeds bedag op die moontlikheid van ironiese afstand. ’n Werkstaking by kinders se speelplek. 'Werk' teenoor 'speel', politiek by die spel!"
Onderhoud: Op ’n dag, ’n hond deur John Miles
2017-01-09“Soveel dinge wat die onderwyser in die hede ervaar, word snellers na die verlede; voortdurend ontstaan assosiasies met insidente in die verlede; die hede word ten dele ’n herbelewenis. Die toekoms bly moontlikheid, ’n potensiaal.”
