"Pippie" deur Johannie Hanker
2012-11-22 Daar dans ? mooie poppieSy swaai en draai so vry
Lag uitbundig, gelukkig
? Prinses se rok gekry
"Vlakvark Ramba" deur Johannie Hanker
2012-11-13 Fiksheid is die in-dingek stap elke môre
Eers doen ek die dorp se kant
tot by die lang opdraande
