Ek het dit sien kom
2025-10-23"ek het dit sien kom
oor die kim van my gedagtes
of voorvaderlike geheue
wat eerder
’n voorvaderlike sonde was"
Toorwerk op papier
2025-10-02"as gedagtes versteur raak
met werklikheid of sinnelose snert
wat jy opfrommel saam met die papier"
Skaduwees
2025-07-24"oor hoe onskuld
in skuld gedompel is
deur voorvaders
kerkvaders en verlorenes"
Daar was genade
2025-07-03"die reis deur die woestyn
was warm en vermoeiend
terwyl aasvoëls my agtervolg het."
Langs die pad gekry
2025-06-12"eendag langs die pad
het ek jou gekry
toe ek verby gister geloop het
op my pad na myself"
Op jou vlug na môre
2025-06-05"wat altyd so gedwaal het
tussen netnou en vir ewig
om die skat te vind"
Ek stap stadig
2025-04-24"so geniet ek –
treur ek –
gebeur ek –
as ek stadig stap
statig en bang ek breek iets"
Sal U my vashou
2025-02-20"wil U ’n flenters siel optel
as die rowers my vir dood gelos het
sal U my wonde verbind en my optel
hier langs die pad van stukkende mense"
In die middel van nêrens
2024-12-05"in die middel
van die middel van nêrens
êrens anderkant Niemandsland
is ’n geheim versteek"
