Johan Wiese

My naam is Johan Wiese, ek het in die verlede onder die naam van Mastema geskrywe.

Christene se bekeringsdrang

Johan Wiese 2012-05-30 Is hierdie soos my aftreeoord?

Die Grensoorlog en kommentaar daarop

Johan Wiese 2012-05-30 Hoekom julle nou onderling baklei oor julle verskillende ervaringe en ander se pyn en hartseer probeer afskiet, gaan my verstand te bowe.

Die Alie en haar SêNet

Johan Wiese 2012-04-05 Ek self het vir lank nie geskryf nie, maar dit was om gesondheidsredes. Ek het ‘n rugoperasie ondergaan en moes onlangs na ‘n aftreeoord verhuis.
Top