Johan Faasen

Johan is 'n algemene mediese praktisyn wat vir 30 jaar op Malmesbury gepraktiseer het en vir 10 jaar in Kanada. Verlange na sy mense het gesorg dat hulle in 2022 terug gekeer het Suid Afrika toe. Hy en sy vrou woon op Onrus naby Hermanus. Sy ander belangstellings is skilder, teken en houtwerk. Sy liefde vir digkuns kom van sy pa wat gedigte geskryf toe hy 'n krygsgevangene in Italië tydens die 2e Wêreldoorlog was.

Gansbaai

Johan Faasen Poësie 2025-07-31

"Baie mense het dus oor die jare hier help bou
en kan ons sê ons weet vir seker nou:
“Wie maak vir Gansbaai lekker!”"

Onrus

Johan Faasen Poësie 2025-05-02

"Ons almal soek ’n huisie by die see
maar Onrus kan ons baie meer gee"

Top