
Huldeblyk aan Andries Gideon van Aarde (25 April 1951 – 25 November 2024)
2024-12-10"Andries was egter ’n geïntegreerde persoon, en sy akademie en geloof was nie twee afsonderlike sake nie. Hy het sy teologie in die kerk en vir die kerk bedryf."

“Die ewige lewe is geleefde lewe” en “Aan die einde is die begin”. ’n Persoonlike besinning oor die afsterwe van Jürgen Moltmann
2024-06-14"Op Maandag 3 Junie 2024 het een van die bekendste teoloë van die 20ste eeu, Jürgen Dankwart Moltmann (1926–2024), die grense van hierdie lewe oorgesteek en die 'onbeperkte ruimte' (Job 36:16, 2020 Afrikaanse Vertaling) van God betree."

God en ons brose planeet
2020-04-03"’n Teologie van die natuur – of dan ’n ekoteologie – wil ook nie net etiek wees nie, met ander woorde bloot iets soos ’n 'red die renoster'-veldtog nie."

The Club of Rome’s search for planetary well-being through the eyes of a reformed theologian
2019-11-29“The juxtaposition of theology and science provides the need for a new value system apparent in social sciences.”

Die Klub van Rome (“Club of Rome”) se soeke na planetariese welsyn beskou deur die oë van ’n Gereformeerde teoloog
2019-11-29“Hierdie artikel ondersoek die raakvlakke tussen teologie en wetenskap in die lig van die dreigende ekologiese krisis.”


“Jy moet die aarde liefhê soos jouself”
2019-10-30“Die mens het die aarde nodig, maar die aarde het nie die mens nodig nie.”