Jo-Riëtte Jacobs

Jo-Riëtte Jacobs is tans besig met haar meestersgraad in Afrikaans en Nederlands. Sy spesialiseer in letterkunde en doen haar studie onder leiding van Thys Human.

Resensie: Doodslied vir Duitsland deur Philip Kerr

Jo-Riëtte Jacobs Resensies 2020-01-22

"’n Donker intrige, binne ’n swartgallige 1947-milieu, wag op die leser binne hierdie historiese speurverhaal."

Praktykgerigte kernelemente van 'n navorsingsvoorstel: 'n onderhoud

Naomi Meyer, Remona Voges, Jo-Riëtte Jacobs, Chris-Mari Le Hanie Onderhoude 2019-12-05

"Die boek word aanbeveel vir enige Afrikaanssprekende navorser, al word die navorsing in ʼn ander taal uitgevoer."

Hoë hakke met hoogwater deur Jacolet van den Berg: ’n boekbespreking

Jo-Riëtte Jacobs Resensies 2017-11-07

"Hoë hakke met hoogwater is in die geheel ’n aangename leeservaring met optimale karakterontginning en die uiteenlopende perspektiewe op menswees en temas as sterkpunte."

Die naamlose deur Mariël le Roux: ’n resensie

Jo-Riëtte Jacobs Resensies 2017-06-08

"In die geheel bly Die naamlose egter ’n roman wat jy nie onaangeraak op die boekrak sal terugsit nie. Hiervoor sorg die fassinerende intrige, die gepersonifieerde outentieke milieu en skerpsinnige fokalisasiekeuses."

Top