jlvdwalt

Ek is n 24 jarige student aan NMMU, ek is besig met my onderwysgraad. Alhoewel ek wiskunde en natuur wetenskappe as my hoof vakke vat, het ek al van jongs n liefde vir afrikaans gehad.

"Geraamtes" deur JL van der Walt

jlvdwalt 2013-01-03 Soveel dinge, so verkeerd
Die wolke skep ? valse beeld
Dit was meer as net een keer
dink jy ons sal nou kan leer?

"My Pen" deur JL van der Walt

jlvdwalt 2013-01-03 Almal kyk verby my, hoe kan ek dit verdien?
Almal loop om my, steeds begeer ek om hul te dien
Die verligting van selfmoord moet ek van vergeet
voor my denke my opvreet
Top