JJ van Niekerk

JJ van Niekerk is Projekorganiseerder: ATKV-Toneelprojekte – ATKV-Tienertoneel | ATKV-Tjokkertoneel | ATKV-DigiToneel.

Suidoosterfees 2024: ’n onderhoud oor ATKV Jeugteater by die fees

Naomi Meyer, JJ van Niekerk Suidoosterfees 2024-04-25

"Die ATKV het nog altyd ’n passie gehad vir teater en doen sy belofte gestand om die toekoms van teater en toneel te ontwikkel. Juis daarom vat die ATKV hande met feeste regoor die land, soos nou die Suidoosterfees, om ’n platform te skep om jongmense se talente uit te stal en jongmense bloot te stel aan teater."

Waar word Afrikaanse teatertalent raakgesien? ’n Onderhoud oor die ATKV-Tienertoneel-wenners 2022

Naomi Meyer, JJ van Niekerk ATKV-Portaal 2022-10-10

"Die lys is te lank om te noem, maar gesels met enige Afrikaanse aktrise of akteur wat nou sy of haar voete op die planke het of voor die kamera speel. Hulle sal vir jou almal noem dat ATKV-Tienertoneel die teelaarde vir hul talent en beroep was."

Top