Jeanne Hugo

Jeanne Hugo is ’n kunstenaar en kunskonsultant. Hier is nog inligting oor haar agtergrond en kunsprojekte.

Uitnodiging na AW Groenewald se kunsuitstalling – en ’n skrywe oor sy wêreld van verbeelding en rus

Jeanne Hugo Kuns 2026-03-10

"In 2021 het ek, kunskurator en galery-eienaar van Hugo Modern & Kontemporêr in Welgemoed, op ’n handvol skilderye in ’n privaat versameling afgekom. Ek was onmiddellik betower deur die werk: ’n onmiskenbare tegniese vaardigheid, ’n unieke kleurpalet, en ’n stil, droomagtige wêreld wat soos ’n geheime Suid-Afrikaanse visioen voel."

Impossible skies – life with my brother, the artist Walter Meyer deur Frans Meyer: ’n boekresensie

Jeanne Hugo Resensies 2023-05-31

"Die titel Impossible skies is gepas vir beide broers se ervaring van die hemelruim: Frans wat dit in sy vlugte dwarsoor Afrika verken het, en Walter wat die bykans onmoontlike reggekry het – om die lug op ’n skilderdoek vas te vang."

Top