Jean DL


"Klappers" deur Jean de la Hunt

Jean DL 2012-11-02 Wakker word en my koffie drink
My kouse is oud en begin nou stink
Wat het geword van die ou plek?
Vol naak gate, net so uitgerek
Top