Janine Maske

Janine Maske het ’n PhD in Afrikaans-Nederlands en is ’n ervare taalpraktisyn, skrywer, vertaler en digter.

Sy woon sedert 1994 op ’n kleinplaas in die Blouvlei en is ’n stigterslid van die Blouvlei Aksiegroep in Wellington, waar sy steeds die belange van haar vallei deur volgehoue aktivisme bevorder. Janine is ook die voormalige voorsitter van die Breytenbach-sentrum Trust in Wellington en van die Spruitrivier Watergebruikersvereniging.

The poetry whisperer’s workshop, compiled by Elsibe Loubser McGuffog: a reader’s impression

Janine Maske Books and writers 2026-01-21

"The poetry whisperer’s workshop is the takeaway from a project inspired by Alison Gwynne Evans, head of the Western Cape Branch of SACEE (the South African Council for English Education). ... Central to the workshop is the idea that the future of poetry should be affirmed, even in times where AI is set to challenge all areas of human endeavour."

Missie J9: kreatiwiteit, KI en die kuns om mens te bly

Janine Maske SêNet-briewe 2025-12-23

"Op 70 besluit ek dat ek nie sommer irrelevant gaan raak nie. As die wêreld in ’n KI-era instap, dan stap ek saam; nie om my menslikheid prys te gee nie, maar om te kyk hoe ver ek dit kan rek."

Top