"Keuses" deur Jana-Shay Leigh
2012-11-27 Liefde is 'n keuseen keuses is belangrik
Bou my op
Breek my af
Hierdie gevoel is gevaarlik
"Harte(d)loos" deur Jana-Shay Leigh
2012-11-12 Ek sien hoe verander kleur op kleursien hoe verander jy weer en weer
Ek wens dinge kon bly soos dit was
Wens my hand kon nog in joune pas
