Jaco Kirsten

Jaco Kirsten het reeds wydlopende werkservaring opgedoen as brandweerman, veiligheidswag, reklameman, kopieskrywer en joernalis. Hy het veral bekendheid verwerf as skrywer van die “Van Alle Kante”-rubriek in Die Burger. Deesdae is hy redakteur van topBike-motorfietstydskrif.

Hy en sy vrou, Annalize, woon in Sunset Beach naby Kaapstad.



Opgedateer/Updated: 2008-04-02
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Top