Izak Pretorius


"Hartland" deur Izak Pretorius

Izak Pretorius 2012-12-03 My hart trek punt en die verlange loop vêr
tot daar waar skaap- en boklammers blêr
Ek smag na my droë, dorstige land
Namakwaland, my hart se pand

"Soesji" deur Izak Pretorius

Izak Pretorius 2012-11-27 Daar onder die bome
by koel waterstrome
Daar woon 'n mooi meisie
nie ver van my huisie
Top