Die verkeerde vrou: ’n onderhoud met Irma Venter
2022-09-21"Ek beplan my karakters deeglik, met gedetailleerde agtergrondstories en sterk voorkeure en afkere. Hulle hou my geselskap vir die 18 tot 24 maande wat ek die boek skryf en hulle mag my nie verveel nie. As hulle my gaan verveel, gaan ek die leser verveel, en om die leser te verveel is eenvoudig ontoelaatbaar."
PEN Afrikaans: Die misdaadskrywer, die stopteken en hoe om mense se vakansies te ruïneer
2020-06-05In hierdie aflewering van PEN Afrikaans se artikelreeks "Die wêreld van die skrywer" vertel bekroonde spanningskrywer Irma Venter meer oor die rol van navorsing en aktuele kwessies in haar spanningsverhale. Hoe pak sy daardie deel van die skryfproses aan en hoe gaan sy te werk om navorsing met die storielyn te integreer?
Skrywersonderhoud: Irma Venter oor Sewe-en-veertig
2020-01-24"Ek skryf boeke omdat ek graag vir mense bietjie ontvlugting wil bied van die alledaagse. Ek wil iemand vir ’n paar uur vermaak."
Sirkus deur Irma Venter: ’n onderhoud
2017-03-22“Ek hoop ek skryf fiksie wat lesers toelaat om iewers anders te wees, om te vergeet van die kinders en die kos en die motorpaaiement.”

