Irene Fischer

My gunstelingvorm is wolke.

My gunstelingsmaak is woorde.

My gunstelingtaal is eerlikheid.

RISE Mzansi!

Irene Fischer Menings 2023-02-10

"Die rede hoekom ek juis na dié toer verwys het, is omdat ’n spul 'skobbejakke' braaf genoeg was om iets te doen. Dís wat die land en die mense nou nodig het. AKSIE. Talle Suid-Afrikaners snel voort asof dit nie húlle verantwoordelikheid is om met ’n poop scoop rond te loop nie, want, ag, ek het dan ’n kar, ’n werk, geld, kos, klere, ’n huis, ’n TV."

#bringingbackubuntu

Irene Fischer SêNet-briewe 2023-01-23

"Ek soek naarstigtelik ’n call to guitars. Ek ruik die potensiaal van ’n revamped Voëlvrytoer ’23."

Top