Bosma-tika: menings oor Afrikaanse reaksies op die Nederlandse politikus Martin Bosma
2012-03-15 Moet Afrikaanse mense met die verregse Nederlander Bosma gesprekke oor die bevordering van Afrikaans voer, of eerder sterk standpunt teen hom en sy party inneem?Om te Bosma of nie te Bosma nie
2012-03-14 "’n Mens kan verontwaardig in jou eie hoekie bly sit en jou suiwer sieletjie koester. Jy kan dan tevrede gaan slaap, maar weet wel dat jy dan die inisiatief verloor. In hierdie geval moet jou strategie juis wees om te voorkom dat regse Nederland Afrikaans kaap. Deur te weier om met jou teenstander te praat is dit presies wat gaan gebeur.”
Die ANC/SAKP en die USSR. Deel 1: Wêreldbeskouings
2008-10-21"Die geykte siening van die bondgenootskap tussen die ANC/SAKP en die Sowjetunie is dat dit ’n geleentheidshuwelik was, sonder ideologiese affiniteit."
Die ANC/SAKP en die USSR. Deel 2: Gevallestudies
2008-10-21"In die eerste aflewering van dié beskouing is gekyk na die ooreenkomste tussen die wêreldbeskouings van die USSR enersyds en die ANC en SA Kommunistiese Party andersyds."

