Hoffie Albertyn

Hoffie Albertyn is al 30 jaar ’n algemene mediese praktisyn in Grabouw in die Wes-Kaap, met ’n liefde vir, en spesialisering in gesinsgeneeskunde. Hy was nog altyd baie geïnteresseerd in mense en die dinamiek binne-in families, veral in hierdie deel van die land, en passievol oor die land se geskiedenis. Verder is hy lief vir musiek: klassiek, jazz, veral die Kaapse variant, en ook die rock- en folk-musiek van die sestigs en sewentigs. Hy is ook lief vir draf.

Outo-immuunsiektes en die enigmatiese konsep van self

Hoffie Albertyn SêNet-briewe 2023-11-28

"Die basis van immunologie, in elk geval van hoe dit in die Westerse wêreld kategories aanvaar word, is dat die self self is en nonself nonself is en dat die twee heeltemal onversoenbaar is. En dat mens se immuunstelsel dienooreenkomstig reageer."

Hüzün

Hoffie Albertyn Menings 2020-04-08

"Die tradisie kom uit die Sufi-mistisisme en bied ’n meer positiewe en medelydende begrip van die woord, en van die ruimte of plek van verlies en droefheid in ons lewens. Ons hüzün is nie heeltemal dieselfde nie, maar resoneer verbasend diep met ons Kapenaars. Die pragtige ou Groote Kerk-gebou met sy ryke geskiedenis en die ou slawelosie reg langsaan met sy tragiese geskiedenis."

Top