Hettie Rademeyer

Ek is 'n bejaarde dame en woonagtig in Pretoria. Ek het 'n voorliefde vir my moedertaal en lees baie graag. Ek probeer op hoogte bly oor wat alles in die wêreld aan die gang is.

Alhoewel ek tuis is, werk ek steeds van die huis af – ek is 'n transkribeerder vir die Hoogste Hof (Hooggeregshof) en doen ook van tyd tot tyd vertaalwerk. Ek probeer geskool bly in die elektroniese woord verwerking stelsels waarvan ek gebruik moet maak vir my werk.

Tydens my jare van arbeid was ek werksaam as private assistente by die kantore van onder andere die Ministerie van Wet en Orde, Ministerie van Korrektiewe Dienste, Sinode van die NG Kerk van Transvaal en ook by Radio Pretoria.

Haikoe-kompetisie: 5 Haikoes deur Hettie Rademeyer

Hettie Rademeyer 2012-11-13 Hettie Rademeyer se inskrywings vir ons haikoe-kompetisie

Augustus

Hettie Rademeyer 2012-09-11 Hettie Rademeyer vind hoop in die Augustus-wind.
Top