LitNet, Hester Genis2015-04-07Louis en Charl ry Vrydagnamiddag Velddrif toe om hout te laai. Mynhardt, 'n vriend, het alles gereël. Ek, Suzanne en Elizabeth vertrek Saterdagoggend. Die kinders bly tydelik in vriende se huis. Ons kry die manne in Velddrif en vandaar na Paternoster. Die hout bly in Mynhardt se bewaring tot Sondag. Dis die kinders se vyfde […]
Hester Genis2015-03-31Lizette vlieg na New York. Ek vat haar lughawe toe. Sy vlieg 16:45, land in Johannesburg 18:45. Daar's genoeg tyd om iets te drink, te bel en koebaai-smse te stuur. Die bagasie word in Kaapstad deur bespreek tot in New York. Ons gaan dadelik inweeg. Lizette, effe doof in die een oor, moet vorentoe leuen […]