Herman Binge

Herman Binge is ’n televisievervaardiger en -regisseur en uitvoerende direkteur van Fremantle Productions SA, wat deel is van die internasionale FremantleMedia-groep wat as vervaardigers van die meeste van Taliep se TV-programme opgetree het.

kykNET-Rapport-prys 2019: filmkategorie

Herman Binge Academic research 2019-09-14

Hier is die wenner in die filmkategorie van die kykNET-Rapport-prys 2019.

Commendatio: kykNET-Rapport Boekprys vir film 2017 – Al wat ek weet, Marita van der Vyver

Herman Binge Boeke en skrywers 2017-10-03

"Dink – nét vir ’n oomblik – aan die nuwe Afrikaanse treffers wat hierdie film gaan oplewer – die eerste volwaardige HipHop-fliek in Afrikaans!"

kykNET-Rapport Boekpryse 2015: Commendatio vir Ester deur Kerneels Breytenbach

Herman Binge Boeke en skrywers 2015-11-19

"Breytenbach se fyn beskrywings van onvergeetlike karakters en sy slim, gevatte dialoog kan feitlik onveranderd in ‘n draaiboek opgeneem word."

kykNET-Rapport Boekpryse 2014: Commendatio vir ’n Ander mens deur Zirk van den Berg

Herman Binge 2014-11-26 "’n Rolprent is afhanklik van ’n aangrypende storie en in Zirk van den Berg se verhaal van Daniël Enslin, ’n vaal mannetjie wat ’n ander mens moet word om te kan oorleef, is daar genoeg spanning om jou vir 90 minute vasgenael in jou bioskoopstoel te laat sit!"

kykNET-Rapport Boekpryse: Onderhoud met Herman Binge

Naomi Bruwer, Herman Binge 2014-10-29 Die kortlys van die eerste kykNET-Rapport Boekpryse is pas bekendgemaak. Herman Binge was een van die beoordelaars van die Niefiksie-kategorie.
Top