
Die ATR huldig Shaleen Surtie-Richards
2021-06-10"Rus sag, ikoon, sepiester, toneelspeler, ontvanger van verskeie toekennings en bowenal, allemansvriendin."

Universiteit van Pretoria: Marionette of realiste op die pad na eentaligheid?
2019-02-26"Dit was nog altyd duidelik dat die huidige regering verengelsing voorstaan om te verseker dat hulle ideologie makliker gepropageer kan word. Die beste manier om dit te verseker, is om een taal af te dwing."

Persverklaring: Hendrik Theys en Ria Olivier reageer op "gesamentlike persverklaring"
2016-10-14"Ons kan ook nie, soos in die persverklaring gemeld, erkenning gee aan die bestaan van enige ‘strewe’ in die taalbeleid om spesifiek sosio-ekonomies benadeelde Afrikaanssprekendes te akkommodeer nie."

Huldeblyk: Jannie Earle, Taalraad-sekretaris
2016-10-14"Jannie Earle was 'n toegewyde amptenaar van die Taalraad wie se gelyke ons moeilik sal kry as dit kom by werkywer en opoffering."

Taalraad: Vaarwel, Adam Small, vriend, mentor en gemeenskapsbouer
2016-06-28"Wat hom so besonders gemaak het, was die eenvoud waarmee hy die komplekse kon verwoord. Die slotwoord oor sy waarde vir die Afrikaanse taal en sy mense is nog lank nie geskryf nie."

Bosma-tika: menings oor Afrikaanse reaksies op die Nederlandse politikus Martin Bosma
2012-03-15 Moet Afrikaanse mense met die verregse Nederlander Bosma gesprekke oor die bevordering van Afrikaans voer, of eerder sterk standpunt teen hom en sy party inneem?