Hunkering
2012-07-11Party aande was ek onder die illusie dat jy dít in my wakker gemaak het, dat dit jy was wat my in die kas geboender het. Daardie aande het woede my die tralies van my sel laat skud.
Party aande was ek onder die illusie dat jy dít in my wakker gemaak het, dat dit jy was wat my in die kas geboender het. Daardie aande het woede my die tralies van my sel laat skud.