Die weerwiel sal draai
2022-12-15"Eendag 12 000 jaar gelede
laat val ’n versamelaar sy koringsaad
en om hom groei besittings en hoogverraad
teenoor die sterflike farao wat speel-speel heers oor die velde"
Enkellopend
2022-09-29"Ek wou jou uit my geheue
bad en skrop en drink,
maar die deftige milieu
het in ’n Styrofoam-koppie gesink"
