Hanno Visser


"Digter" deur Hanno Visser

Hanno Visser 2013-08-14 As ek maar 'n digter was sou ek kon sé wat ek gevoel het As ek maar net goed met woorde was sou jy verstaan het wat ek bedoel het? Maar daar is 'n muur om jou gebou wat ek moet afbreek terwyl ek eerder my gevoelens vir jou wegsteek.

"Soos mis voor die Son" deur Hanno Visser

Hanno Visser 2013-08-13 Son kom verdamp my trane in my oë sodat ek nog een keer kan sien hoe 'n goeie more oor die horison uitstyg.
Top