Vyf nuwe gedigte deur Gideon C du Toit
2019-02-06"Want binne ʼn verwelkte hart se are,
eens gevul met lewensbloed,
lê nou opgehoop oor lang swart jare
niks anders as stof, en as, en roet."
Boemelaarbraai
2016-09-29"Vanaand as jou verwaandheid oor die bulte verdwyn,
en die kole van jou braaivleisvuur in die ounag wegkwyn,
dan kruip ons uit die skadu's op die gras
langs die parkering waar ons jou motor oppas."

